
Ek dreig nou al vir jare om te gaan kyk hoe lyk een van die grootste natuur wonders in ons land - die Tswaing Meteor Krater- of ook bekend as Pretoria Soutpan.
Ons het vroegmiddag deurgery en toe ingegegaan by die park en het ook 'n fooi betaal om die 4x4 roete tot af in die krater te neem.
Eers bo gestop om af te kyk oor die krater:

En toe afgery tot onder:

Mahindra het homself mooi gedra en ek sou defnitief nie weer daar uitgekom het as die nie vir die 4x4 laestrek was nie.

So bietjie meer oor die krater.

.....The asteroid would have passed through the atmosphere in a matter of seconds, causing an explosion nearly a hundred times more powerful than the Hiroshima atomic bomb blast as it smashed into the Earth. The stony projectile, 30-50 meters in diameter, was vaporized by the blast which excavated a crater more than 100 meters deep and over a kilometer in diameter. Bedrock from near the impact would have been ejected and overturned out to a distance of several hundred meters (Click here to learn about Tswaing's geology).
The damage inflicted by the impact was similar to a nuclear bomb blast, but without
ionizing radiation damage. The asteroid, bedrock, and any fauna or flora at ground
zero would have been vaporized. Based of comparisons to the calculated effects of the Barringer Meteorite Crater impact (a crater of nearly equal size), the explosive shockwave would have produced winds in excess of 1000 km/hr within 3 to 5 km of the impact (see effects map). These winds would have stripped away grass near the crater and flattened acacia and bush willow trees out to a radial distance of ~14 to 19 km.
The impact shock wave would also have had severe effects on animals in the region. Dramatic differences in the internal vs. external pressure exerted on animal bodies within the shock wave would have caused hemorrhaging (internal bleeding) and edema. Animals would also have been injured by displacement, their bodies propelled a short distance by the high velocity winds.
Lees meer hier: https://www.lpi.usra.edu…
Lekker Anton, lyk of julle…
Lekker Anton, lyk of julle dit goed geniet, dankie vir die deel hiervan, nuus vir my!
Ek was onder die indruk dat die Vredefort koepel die enigste in Afrika is, nou iets geleer![]()
Johann ek dink Pretoria…
Johann ek dink Pretoria Soutpan is 'n ertjie in die pot teenoor dit wat by die vredefort koepel gebeur het.
Vredefort is die grootste ter wêreld en ongeveer 180 - 300km in breedte. Tswaing is maar 1.5 km ![]()
Ja, Vredefort is 'n "World…
Ja, Vredefort is 'n "World Heritage Site"
Dankie Anton
Daar leer ek ook weer dankie vir deel Anton sien julle het dit geniet
Baie interesant Anton. Weet…
Baie interesant Anton. Weet nie of ek verkeerd is nie, maar erens gelees die Vredefort koepel inpak, is glo die rede dat die aarde se as skuins staan.
Bly jy het die Mahindra in sy low range kon sit. Nou kort hy net so bietjie modder.
Nou begin jy Mahindra…
Nou begin jy Mahindra gebruik waarvoor hy gemaak is 4x4 werk.
Geniet hom en dankie vir die mooi storie.
Jy was gelukkig om tot daar…
Jy was gelukkig om tot daar te kon ry. Ons moes by ontvangs stop en stap tot by die water.
Moet sê dit was saam `n gids wat alles van die plek se geskiedenis geweet het en dit was baie interessant.
Groetnis





Nog foto's
...