Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert ... Braai met 'n Weber Chris Boucher -2 hours ago
Smokey Joe Braai met 'n Weber Geert -12 hours ago
Tyd tot Junie'27..... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -22 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -23 hours ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -1 day ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 day ago

Yzerfontein Weskus- deur Voortrekker

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Hi Almal.   Lees en kyk bietjie hier op ons webwerf oor Yzerfontein in die Weskus en hoe heerlik ons daar gekamp het:    YZERFONTEIN - deur Voortrekker

yz

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 23/04/2017 - 11:12

Soos ek weer na hierdie foto's kyk en terugdink begin ek darem vreeslik verlang na die weskus.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Sun, 23/04/2017 - 19:40

Dit lyk baie lekker daar.

Sal dit graag ook nog wil doen.

Dankie Voortrekker

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 23/04/2017 - 20:20

Dit lyk baie lekker daar.

Sal dit graag ook nog wil doen.

Harry, mens kan 'n baie lekker toer doen.  Ek stel voor so 3 of 4 nagte per plek.  Yzerfontein, dan Tietiesbaai, dan Dwarskersbos en laastens op na Standfontein toe, en dan terug Gauteng toe via Calvinia, oornag op Orania.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 10/05/2017 - 09:24

Anton dis n plek wat al 5 jaar op my bucket lys is moet dit doen nou dat ons buite seisoen gaan kamp kan ek mooi beplan dankie vir deel puik

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus