For Willem Brits.....
Sien julle ouens in Brits staan jou man.... Tresemme’ producte on all the shelves in the supermarkets
Mooi so! Trots op julle!
Ons het mos....
Middag Warren
Ons hare het mos spesifiek vir dieselde advertensie rede, daardie sjampoe nodig.
Onthou net, Willem is van Pretoria omgewing
Wessel is van Brits
Die sjampoe werk net so goed vit bleskoppe ook.
Groete
Brits P&P inni dorp en my groot bek...
Toe ek nou hoor van die donnerse stupid-gheid, jaag ek by ons P&P in “WAARS die Treseme’ shampoo?” staan ek by die shelf en hardop vir myself vra..... Met so klomp mense om my....
Like every time I buy bread. THANK YOU JACOB ZUMA AND THE ANC. R14 FOR A BLOODY LOAF OF BREAD ! Ek’s geen gepla....
Reminds me of the time I was in P&P in van Velden straat daai een inni middle vanni dorp, < before it caught on fire>
Staan ek inni que, en daar’s so dame wat obviously Brit’s bewoonend was.....
So I ask her... “Skuus mevrou, ek neem aan U is van Brits se omgewing”
Nou, jy moet weet, ek praat laat almal inni lyne voor die tills my hoor.... So bietji hardop.... Ne....
“Ja” Anwoord sy..........
“Ek hoor die traane loop volop by alli boere hier-rond want hulle loop bankrot”
Nou luister alli customer’s wat om is.......
“kyk sy my nou snaaks aan..... Neee??????? Hoekom????????.... My man is ook n boer..............? ”
For the punch line Slaan ek nou Engelse in.........
“Yes I heard that they all planted beetroot & African potato..... Now she’s no longer minister of gesondheid...................
Well. That entire P&P het gelag......
Nice one....
I LIKE BRITS..... IT’S A GREAT PLACE.... hulle vatniekaknie !
Nog N Brits episode
But before I get into that, I have to explain something........
Daai Brits boere.....
Shoe! Jy moet DAAI ouens sien!
Hulle kuite is nes soos oue wilgerboom wortles, en boe-arms wat daai veld-focus hemde van hulle so uit-rek, amper op uitmekaar skuur, en boe lywe wat lyk soos Drostryhof wyn vatte....
En hulle noem vir my nogals “oom”.... So is hulle opbrengs.... Respek of lat....
Glad nie “meek-en-mild” ... Daar soek n men’s glad nie bollie nie....
So there I am at the same P&P in the dorp, <But after it caught on fire>.... And in the parking lot, is a cut-n-join jalopy wat seker al 600 000 Km oppi plaas paie deurgebring, with a keiser Chiefs flaggie wat so by die boot uithang.
So twee wat binne sit....
With the radio so loud, you can’t even hear anything... It’s just distortion on 3”Chinese speakers that have long since shredded....
Hehehehe So this senior Brits bewooner spindly legs, kouse to amper by die knieg op-getrek vellies aan die voet.... Se he nou hardop oor die geraas ......
SIT AF DAAI BLIKSEMSE GERAAS!
Staan die knap in the drywer se sitplek op <allie deure is oop... Natuurlik> en se vir die ou toppie....
THIS IS A PUBLIC PLACE I CAN DO WHATEVER THE FU*K I WANT !!!!
Ne! Nou lag ek lekker met die herrining......
Well, that was reaaaaly dumb....
Took all of 10 seconds toe staan drie van daai maane wat so boe beskryf is, ommi knap......
Die een outjie se somme reguit – en hard-op < boe die radio geraas>
K****** Klim in you kak en ry.... NOU! of jy word net hier op-ge-f*k
No excuses, no bother about K word........ No nothing......
Daai knap het so terug in sy cut-n-join ingeklim, radio af en weg is hy.....
Jislaaik ek’t gelag......![]()
Talk about “picking your battleground and getting it wrong.....”
I LIAAK BRITS.....
Kort na 1994
Hello Warren en ander
Kort na die politieke ommeswaai, het die volgende Brits insident afgespeel. My vriend kom by die poskantoor en daar is 2 paralel parkeerplekke oop. Terwyl hy in die ene wil intrek, trek van ons landsburgers in die andere ene in, maar gaan stop halflyf oor beide.
Nou vra my vriend die man of hy nie net wil reg trek nie, dan is daar vir hom ook plek. Seg die landsburger, dis die nuwe SA, ons kan stop soos ons wil. Seg my vriend, herhaal net weer. Kan ons stop soos ons wil. Landsburger antwoord-Ja en loop.
Skakel my vriend toe maar sy Cruiser in 4x4L en stoot die landsburger tot hy mooi pas in parkeerplek, klim uit en stof hande af.
Groete





manne staan hulle man ...
Nou die anderdag in ons Spar ook van dit gesien.