Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -5 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -6 hours ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -8 hours ago

Kamp Etiket

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Dink ek mos nou die week by Buffelspoort aan die storie van Voortrekker en die stort dinge.

Ek staan en stort heerlik maar soos die water oor jou gesig hardloop, dan gee ek mos nou so blaas / spoeggeluid. Nou wonder ek (ek is mos gehoor gestrem ) of mense nie dalk dink ek maak neus skoon nie, juk, gril ek nou sommer?

My vrou sê darem nee dit klink nie so nie.

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 28/04/2017 - 07:30

Ja dit is seker een van die risiko's en nadele van half doof of heeltemaal doof wees.  'n Mense kan dan nie judge op gehoor nie en moet seker maak volgens die intensiteit van webrasies jou berekeninge maak.

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Fri, 28/04/2017 - 07:53

Johann, ek kan ook maar noem dat ek ook NIE meer die skerpste gehoor het nie, MAAR probeer dit gebruik as verskoning wanneer ek NIE WIL HOOR NIE!!!!! Dit werk!!!

0
Pretoria Tuine
Profile picture for user DK

DK

Fri, 28/04/2017 - 10:21

Ek is werklik 40% doof in my linker oor agv ń 81mm mortier bom.

Maar 100% "tydelik" doof as Geraldine begin swaai na liewe heksie se strekecool

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 10/05/2017 - 09:45

Ja dis n onderwerp wat my al innie sop laat beland het soos mense wat deur jy staan plek stap jy groet hulle en hulle maak of hulle jou nie hoor of sien nie of n loo wat nie gespoel is nie lekke draad hierrie

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 10/05/2017 - 10:04

As 'n vrou met haar man praat, hoor hy net wat hy wil hoor, wat hy nie wil hoor nie, het hy nie gehoor nie omdat hy nie meer so goed kan hoor nie.enlightened

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus