Sit, le die ou omie in die bad en kyk so half suide kant toe.
Se hy, "Ek is darem bitter teleurgesteld in jou, ons is saam gebore, saam grootgeword, ek het jou altyd vertroetel as jong seun, ons het as tiener en later as volwasenes, fantastiese tye saam deurgebring. Hoekom moes jy nou voor my doodgaan?"
Kry mos daai pilletjie vi…
Kry mos daai pilletjie vi vrouens ook. Dit maak hulle bene styf sodat hulle langer voor die strykplank kan staan.
Ja swear,is swaar swaer,…
Ja swear,is swaar swaer, ouderdom is nie vir sissies nie.
Ek verstaan mens kry nou…
Ek verstaan mens kry nou daai piletjies in "Extra strength"
Moet dit net vinnig sluk anders word jou nek styf!
NEE MANNE!!!!
Skrik ek nou my moer af!!! skakel ek rekenaar aan, gaan in op forum, lees hier links af.
oorlede Arie, oorlede Johann L, oorlede OOM JEEP, oorlede Frikadel!!!!
Ek dag toe, dis oordeelsdag, al die manne is weggeraap!!!, begin sommer snik, GOEIE mense wat my vooruitgegaan het!!! Almal op een dag!!!!, dis VREESLIK!!!
Dog toe laat ek net eers lees waaraan manne afgeserf het. en dat ek kan plan maak met watsaap en e-pos om te simpatiseer met die agtergeblewende families. WAT LEES EK!!!!
Nee, manne, julle SKEP VERKEERDE indruk!!!, so op die oog af!!! SIES!!!!

Lewindage dooies, dis wat…
Lewindage dooies, dis wat hier aan gaat.
Hey!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!…
Hey!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek en my maaitjie suid van my leef nog!!! My maaitjie raak so efens lui op sy oudag, maar met bietjie TLC is hy nog heel lewendig!!
Eintlik is ons ou mans baie beter af as die jong klomp, my seun het ook altyd gespot met ons ou mans, ek verduidelik toe vir hom dat ons dit doen omdat ons WIL en nie omdat ons MOET nie. Daar is 'n groot verskil, engige joppie wat mens doen omdat jy moet, of dit nou hormone of jou baas is wat jou jaag doen jy maar so gou as moontlik om klaar te kry.
MAAR as mens iets doen omdat jy wil, dan doen mens behoorlike voorbereiding neem jou tyd en sorg dat jy 'n perfekte job doen. Probleem is net dat Petra reken ek doen so deeglik voorbereiding dat ek aan die slaap raak voor dit by die uitvoer kom??
Ek lees hier oorlede Freda…
Ek lees hier oorlede Freda en dog wat gaan aan?
Amper gedog
Ek het myself al gesien ry PE toe
.
Nou toe lees ek ook verkeerd![]()
NNNEEEEEEEEEeeeee!
Nee, blikses, hierdie spulletjie raak nou ROF!!!!!!
Ekke skaam my morsvrek!!!!
Dis Arie se skuld
Eers jaag hy die hormone dat dit to hell and gone in alle rigtings vlieg en boonop laat hy almal dink ons is oorlede. Nou weet ons darem niks of niemand is oorlede nie, alles en almal hang nog aan 'n tak. ![]()
![]()
Alles hang af van wat julle…
Alles hang af van wat julle bedoel, in die politiek is party mos baie opstandig.
Tante Frieps, jy vra wat…
Tante Frieps, jy vra wat behels TLC?
Sorry maar die is 'gesins forum en hier lees kinders, ek kan nie hier verduidelik nie!






HEHEHE!!!
Arie, ek hoor so blou pilletjie blaas weer lewe in die dooies in.....