Forums
So word daar nie vergeet nie.

Dis mooi, Voortrekker
Die laaste deel van die versie het vanoggend vir my baie betekenis. Die Here wat vir my sê "Vertrou". My kinders lewe nog maar gaan landuit, ek gaan net vertrou en glo Hy sal op Sy manier teruggee en dat die blomme gaan gedy vir my kinders in die vreemde.





Baie perfeķ