Goeie môre Mede Kampeerders
Ek kan vanoggend voel daar is byt in die lug. Die winter kruip nou vinnig nader na die reën.
Lekker dag vir elkeen
Môre Môre, geniet die dag en…
Môre Môre, geniet die dag en sommer die werk ook.
Môre sê Kampforum
Sien die voorspelling sê vandag in Pretoria is 21°, môre 22° dan 23°.
Geniet jou dag verder.
Goeie môre. Mag elkeen 'n…
Goeie môre.
Mag elkeen 'n geseënde dag geniet.
Goeie môre Stoffel en ander…
Goeie môre Stoffel en ander lede wie nog gaan kom groet, geseënde en gesonde dag vir elkeen.
Lyk my Shaun en ander wat nou kamp het skoon vergeet van die forum![]()
Ek moet erken, as ek kamp is ek ook maar skaars hier![]()
Goeie môre aan ieder en elk…
Goeie môre aan ieder en elk.
Geniet ook die dag en weekbreker.
More vriende
Lekke om hier more te se die koffie loop soos stroop die Eiland / Natalia kuier klaar maar was baie lekke gatskop[ dag vir almal vrede
Goeie môre menere en hopelik…
Goeie môre menere en hopelik ook mevroue, geniet die dag vol uit.
Goed om weer van jou te hoor Shaun![]()
Goeie môre almal. Geniet…
Goeie môre almal.
Geniet die Donderdag.
More laat loop
Voel dis winter in petrol dorp laat loop met die koffie
Goeiemôre! EK het gou my…
Goeiemôre! EK het gou my belangrike werkies vir die oggend afgehandel en kan gou kom inloer hierso.
Ek hoop dit gaan goed met almal.
Goeie môre almal Mag elkeen…
Goeie môre almal
Mag elkeen 'n lekker dag geniet en 'n wonderlike naweek wat vootlê.
Goeie môre julle, lekker…
Goeie môre julle, lekker naweek vir julle en geniet dit wat julle ook mag doen.
Goeie môre mede lede, 'n…
Goeie môre mede lede, 'n mooi dag en naweek vir elkeen, geniet die laaste Vrydag van die maand en die herfs, Dinsdag begin die winter dus, die temperature gaan van Dinsdag af, af![]()





Goeiemôre!
Goeiemôre!