Dit het 'n aircorn binne en Yskas, en dan is daar nog 'n rally tent wat toe is met ñ extension voor en 2 add a rooms.
Kontak asseblief vir Franco 082 562 6397
R90 000 neg..








Praat vir jouself
Middag Shaun
Jy moet onthou dat die meeste pensioenarisse alreeds 'n wa besit. Party wat ek ken, het baie onlangs gekoop.![]()
Hierdie waentjie/kopie pas eintlik by jongmense wat moontlik 'n kleuter of 2 het, of beplan.
Dan seker ook geskik vir…
Dan seker ook geskik vir ouma en oupa met 'n kleinkind of 2?
As ek die geld gehad het,…
As ek die geld gehad het, het hy al hier by my gestaan.
Hy gaan net so lig soos die Slipstream sleep met die voordeel dat dit n regte karavaan is. Die 2 add-a-rooms is n bonus en kan vir ekstra tent spasie / kombuis gebruik word en ekstra slaapplek as die kinders dalk weer kom kuier as ons in die wildtuin kamp.
Ek wonder hoeveel kan ek vir die Slipstream kr as ek hom sou verkoop.....?
Maar teen die tyd het die Scout seker al n nuwe eienaar.
Ja dit is 'n baie oulike…
Ja dit is 'n baie oulike waentjie hierdie en baie mooi opgepas deur goeie mense.





Baie gewild
Die wa is baie gewild veral die wat op pension is of gaan