Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -50 minutes ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -1 hour ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago

2007 Sprite Scout tekoop

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
Forums

Dit het 'n aircorn binne en Yskas, en dan is daar nog 'n rally tent wat toe is met ñ extension voor en 2 add a rooms.

Kontak asseblief vir Franco   082 562 6397

R90 000 neg..

sprite scout

sprite

sprite

sprite

sprite scout

sprite

sprite

sprite

Middag Shaun

Jy moet onthou dat die meeste pensioenarisse alreeds 'n wa besit. Party wat ek ken, het baie onlangs gekoop.wink

Hierdie waentjie/kopie pas eintlik by jongmense wat moontlik 'n kleuter of 2 het, of beplan. 

0
pretoria

pieterc

Wed, 25/08/2021 - 18:36

As ek die geld gehad het, het hy al hier by my gestaan.

Hy gaan net so lig soos die Slipstream sleep met die voordeel dat dit n regte karavaan is. Die 2 add-a-rooms is n bonus en kan vir ekstra tent spasie / kombuis gebruik word en ekstra slaapplek as die kinders dalk weer kom kuier as ons in die wildtuin kamp.

Ek wonder hoeveel kan ek vir die Slipstream kr as ek hom sou verkoop.....?

Maar teen die tyd het die Scout seker al n nuwe eienaar.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus