Forums
Wie het nog kamp foto's van daai tyd ?
Watter tyd is dit?
Môre Willem
Wat bedoel julle met "WegSleep fotos se tyd"
WegSleep foto's ...
Wessel, foto's wat destyds in die tydskrif was en dalk ander ook.
Ek het nou ou WegSleep tydskrifte hier, sal soek en kyk wat ek kry.
Daar moet...
'n hele inset met 'n foto ook wees van my sleepkombinasie [Territory en Palma] in Weesgerus. Ek sal ook kyk of ek dit kan vind.
Hier is een...
Hier is 'n groepfoto van 'n Wegsleepkamp by Gariepdam in September 2009 :

As ek.......
As ek terugdink hoe ons gesukkel het met die Wegsleep-forum en dat Media24 dit net nie kon regkry nie. En hier sit ons met Anton/Voortrekker se Kampforum wat foutvry hardloop, maar ongelukkig is gespreksdeelname daarop maar bitter skaars. Dis jammer !





Nee ongelukkig nie. Dit sal…
Nee ongelukkig nie. Dit sal lekker wees as iemand het.