Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -46 minutes ago
Frankryk Springbok rugby Geert -13 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -21 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -21 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -22 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -23 hours ago

Kamp Kommandant

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Kamp Kommandant deur Fatman  laugh     - Op Youtube

video
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 07/12/2021 - 19:49

Ag nee, dit kan ek wees nie  -  ek ry nie 'n Ford nie, is nie oorgewig nie,  kan nie kitaar speel nie en kan ook nie sing nie.

Ek glo ook nie ek speel baas oor ander soos 'n kamp-kommandant nie.

Ek sou graag by Anton wou hoor watter ooreenstemmende eienskappe is daar tussen my en die kamp-kommandant.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Wed, 08/12/2021 - 12:47

...ek hard probeer om nie aan klubs te behoort nie. 

Jare gelede [1995] al 'n gly gevang in die klub ding. Almal moet na iemand se pype dans, speletjies speel en deelneem aan onsinnighede. 

Seker maar my persoonlikheid, ek hou van vriende maak, gesels, MAAR eie teiken eie tyd. Ek wil doen wat ek wil, volgens my eie program, al is dit niksdoen die hele dag.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus