Forums
So kom Berdien se ambulans , hospitaal , operasie , medikasie ens ens ens rekeninge deur dit is regtig n klomp geld ons is bevooreg om mediese dekking te he dink net sou jy nie dit he nie is dit staad hospitaal vir jou ja mediese dekking vandag kos baie maar help verseker





Shaun, mediese fonds is 'n…
Shaun, mediese fonds is 'n moet, ek het die standaard Bonitas, en is baie tevrede.