Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
GOOGLE aanteken Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel, ek kan nie "thumbs… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -4 hours ago
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -14 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -14 hours ago

Voorsppedige 2023!

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

2023

Mag julle almal sommer 'n lekker pretvolle, vreugdevolle en voorspoedige 2023 hè!

 

Pretoria

Geert

Sun, 01/01/2023 - 00:47

Dieselfde vir julle dankie Anton. 

 

Sommer net vir interesantheid, kyk die groot vuurwerk bal

0
Durbanville

Jeanne Jones

Sun, 01/01/2023 - 09:11

More almal. Ja ek was nie 2022 so baie hier teenwoordig nie. Daar is mos altyd iets om te doen. Ek wil egter vir almal op die forum en hulle gesinne n baie voorspoedige 2023 toewens. Mag almal waar julle julle ook al bevind veilig wees, veilig ry en vrede in julle harte he. Mag almal geseen word met goeie gesondheid, liefde, voorspoed en mag al julle drome in 2023 n werklikheid word. Mooi loop..

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus