6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -5 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -7 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -12 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -13 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -13 hours ago

Die Predikant kom "kuier"

Meyerton
Submitted by Segekok on
Forums

SEGEKOK: Met verwysing na Poenerhoes se "Respek gesprek"

Ek onthou nog hoe Ouma hulle altyd die beste "tee-goed" uit gehaal het en die huis moes "gespit en polish" word want die predikant kom kuier.

Wat het van hom dan nou so n belangrike mense gamaak dat al die moeite gedoen moes word vir sy besoek.

VOORTREKKER: Vra ek ook

HARRY:  Dan het die predikant die kat in die donker geknyp

SEGEKOOK: Harry Du Randt het geskryf:

POENERHOES:

Dan het die predikant die kat in die donker geknyp 

Sommiges het nie geworry of dit donker is of nie...

segekok het geskryf:

Harry Du Randt het geskryf:

Dan het die predikant die kat in die donker geknyp 

Sommiges het nie geworry of dit donker is of nie...

Dis sokkerbol, sommiges worry nie eers of dit die kat is nie.

SEGEKOK:

Poenerhoes het geskryf:

segekok het geskryf:
Harry Du Randt het geskryf:

Dan het die predikant die kat in die donker geknyp 

Sommiges het nie geworry of dit donker is of nie...

Dis sokkerbol, sommiges worry nie eers of dit die kat is nie.

Lekker lag ek nou. maar dit is tog so waar.

FRIKADEL:

Harry Du Randt het geskryf:

Dan het die predikant die kat in die donker geknyp 

....en net daarna laai die "kat" se man vir die Dominee n varsgeslagte Dorper lam in die kattebak..

ARIE: Ai tog, ek moes maar n Dominee veword het, eks juis so lief vir die knypery?

DUSTY: Ons almal vergeet. 'n Predikant is ook maar 'n mens wat kan sondig.

0
Sionbergh

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus