Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wie se voortuin is dit? Kruger 2026 Rona du Plessis -5 minutes ago
Dankie Wessel en Johan L, ek… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -8 minutes ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Johann L -5 hours ago
Johann.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Kla met brood onder die arm, Oktober 2026 saam gesels Johann L -6 hours ago
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -7 hours ago

Hallo

Centurion
Submitted by Pontius on
Forums

Middag Almal,

Ek het regtig nie geweet van die forum nie maar hier is ek, hopelik sien ek iemand wat ek ken

Worcester

Wildehont

Thu, 25/09/2025 - 19:36

Hier is ‘n handvol aktiewe deelnemers wat gereeld plasings maak, so jy sal vinnig almal leer ken. Raak sommer self ‘n aktiewe deelnemer, ons hoor graag van julle avonture in die nuwe Penta. Waarmee sleep julle dit?

0
Pretoria

Geert

Fri, 26/09/2025 - 04:16

Darem is jy nie vreemd vir my nie.....al gereeld saam gesels op die ander forum. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus