Forums
Het gister hier gaan inloer...was n baie lekker skou
Lekker saamgekyk
Dankie vir die plaas van jou video, Geert. Dit was vir my en Daan heerlike oggend-vermaak. Met al die stoppe tussenin het ons seker nader aan 2 ure saam daar spandeer. Om self daar te wees is altyd eerste prys. Ek hoop vir 'n volgende keer wanneer die knie-operasies iets van die verlede is.
Oor die 500 uitstallers
Ja, video is lank, maar het probeer om dit kort moontlik te hou per uitstaller. Video is saamgestel uit 126x kort videos...meestal 1x uitstaller per video. Dan wys dit ek het basies net n kwart gedek.
Dankie vir jou moeite met…
Dankie vir jou moeite met die video, Geert





Youtube video
So klompie van die uitstallers