Forums
Ek het vanoggend met Ezi bookings gesels oor besprekings in Balule kampie. Volgens hulle het hulle nog nie 'n amptelike datum van Sanparke ontvang nie.
Sanparke se akkomodasie beskikbaarheid is effe vaag. Dit wil amper voorkom of daar wel besprekings vir Augustus en September '26 reeds gedoen is.




