Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -14 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -15 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -16 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -16 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -16 hours ago

Modderfontein plaaskamp Springbok

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Ek oorweeg om 'n blommekyk toer en Kgalagadi toer te kombineer. Dus sleep ek net 900km [retoer] meer tussen Kamieskroon en Upington. 

So lees ek die kampplek by Springbok raak. Lekker klein. 15 staanplekke met netjiese ablusie, maar geen krag op staanplekke. Uit 'n diefstal oogmerk, is dit sekerlik veiliger as in die dorp.

Wie het al daar gekamp?? 

 

Kaap

Goeie Hout

Tue, 16/06/2026 - 20:57

In Springbok naby die golfbaan is daar n munisipale kampterrein.

Ons het dit baie veilig gevind want "security" kamp ook daar.  Lekker krag gehad, ens.

Groete

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus