Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -12 minutes ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -1 hour ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -1 hour ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -1 hour ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -1 hour ago

Is daar fout met die forum?

Submitted by Frikadel on
Forums

Ek is baie bang as Moody's ons in die hande kry, hulle sal die forum downgrade...

Is ek sommer net simpel, maar dit voel vir my of die forum nie op dreef wil kom nie, en die selfde lede (seker 10 of so) hou die forum aan die gang.

Is dit oordat dit winter is of kamp die mesne nie meer nie?

Of is die mense net nie meer lus vir forums nie?

Secunda

Sleep nou

Fri, 16/06/2017 - 09:21

Dis n puik forum ek self was n week af agv werk hou vas die forum rol voort

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 16/06/2017 - 09:21

Dis n puik forum ek self was n week af agv werk hou vas die forum rol voort

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 16/06/2017 - 10:43

Ai tog Frans, die guillotine was mos nie gebou vir vingers nie, dit was om die adellaars van Frankryk te onthoof.

Jammer oor die vinger Frans, maar soos julle my ken, ek probeer maar altyd so bietjie humor in te bou, al is dit soms dalk op die verkeerde tyd.?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus