6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
URC Springbok rugby Geert -1 hour ago
Sabie River Café Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -2 hours ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -3 hours ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago

Braai reuk

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Kry vandag die een per whats aap,  nogal lekker gelag.Braai

Secunda

Sleep nou

Fri, 16/06/2017 - 09:23

Verseker kom gras se reuk nie by n stuk wors en skaap tjop nie

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 23/09/2019 - 07:22

Het julle al gesien alles normal deur die dag as jy by n oord is maar wag as daai braai vure aangesteek word en daai eerste wors, tjop reuk is innie lug dan is daar n geskarel van mense en next moment is daar meer braai vure en die reuk hang innie lug van die braai kyk braai en kamp het een ding ingemeen dit bly koning

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus