Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -3 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago

Enige iemand vir tennis

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Sit ek hier laas week en is verveeld besluit om sommer by my ou tennis klub n draai te gan maak vat sommer my raket saam net ingeval ek lus voel om daai balletjie teen die muur te wil slaan .Daar gekom sien ek n stok ou omie in sy spierwit tennis kleertjies staan die omie is so oud sy naam is in Hebreus of Latyn geborduur op sy hemp se sak . Looking for a game vra die omie my .Ek dog so by myself ai Oom jy is al klaar oor die muur soos Freda lmao .Sien vorige kommentaar oor Freda wat se sy sit al op die muur maar is nog nie oor .

Okies se ek vir die Oom hy se dat hy sommer eerste sal afslaan .Ek dog nog Kyk ek sal maar sagtens met die Oom speel ek wil nie sy dood op my geheue he nie .Die ou slaan af en die bal wip net so sigarete boksie binne in die speelveld en mis sy afslaan .15 -love se die ou .Sy 2de afslaan ,ek hardloop waar ek dog die bal sou land is ook mis ek bekyk my raket om te sien of daar nie n gat in is nie .30-love se Oomie Sy derde afslaan na die anderkant en ek hardloop maar daar kry my bene n Death Wobble julle weet daai jou enkels,kniee en heupe kry nie betyds die sein deur na die brein ek hardloop gesig eerste in daai diamond draad vas ,neus velaf en n permanente tatoo van daai diamond draad op my onderste lip .40 - love se die ou .

My afslaan en ek dink jou ou bogger nou gee ek nie meer om of jy n hartaanval,angina aanval en of jou testament op datum is nie .Kyk ek is nie n slegte speler nie is nou wel nie op die klub se top 10 spelers nie maar ek haak daai bal sal die ou Oomie nie soos ratse springbok na die bal spring en slaat hom met oorgawe terug net so oor die net .0 -15 se hy .Okay nou het jy daarvoor gevra ek slaat daai bal so hard day hy skoon oor die speelveld vlieg .30 - love .Love se gwar dink ek en sit my bestre poging in net om die bal teen die net vas te slaan 0 -40 se pappegaai my serve 2 sets to nuffin .

Olaraait se ek Serve the damn ball haak die oubaas af No swearing on the court please .Moet nooit n boek op sy baadjie troef nie dis wat ek daai dag geleer het en vandag dra ek die T hempie laugh

Port Elizabeth

Frieps

Tue, 04/07/2017 - 09:41

Dis hoekom ek so vasklou aan daai muur.  Netnou val ek ook met 'n love-40 daar af!

Van tennis gepraat, dit laat dink my aan die grappie.  'n Tennisspeler sit 'n bal in sy broeksak voor hy na sy motor loop.  Toe hy oor die straat moet stap, staan die mooi blondinetjie langs hom en sy sien die knop in sy broek.   "Oh, what is that?" vra sy, baie beindruk.  "Tennis ball" antwoord hy en sy sê "Oh that must be painful, I know because I had tennis elbow once".

0

laugh Freda dis nou in oulike grap laat my dink aan die ou wat so min bedeeld was aan die voorkant die meisies vermy hom as hy op die strand stap in sy Speedo .Vertel n vriend hom Man druk n aartappel in jou broek .So gedoen maar steeds geen gelukkie vir hom .Hy se vir sy vriend dit was n simpel idee om die aartappel in sy broek te sit .Kyk die vriend so na sy Speedo en se OOOHHHHH ek sien die probleem Jy moet die aartappel voor insit

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus