Na aanleiding van die "watter musiek luister jy?" Draad, wonder ek toe watter radio stasies lede na luister.
Ek is 'n RSG man. My motor radio is permanent daarop so luister ek redelik baie daarna. Op n stadium Radio 5 en 5 fm geluister maar deesdae is dit maar n pot stront.
Watter radio stasie luister jy?
Wie luister hierna ? Dit is…
Wie luister hierna ? Dit is een van ons groep, weet nis of Niddy ook hier is nie ?
Luister Saterdae om 18:00 tot 20:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op RadioX5 Stereo. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by noddy@naudemail.co.za of deel dit op facebook by https://www.facebook.com… Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by http://bit.ly/x5live op enige toestel. http://bit.ly/x5stereo-r… of of laai ons app af en installeer op jou selfoon - http://bit.ly/radiox5fba… of skakel in by Tunein op jou selfoon by http://bit.ly/radiox5ste…. Luister ook nou aanlyn by http://www.x5stereo.co.z…

Ek hou daarvan om Radio 702…
Ek hou daarvan om Radio 702 te luister. Die nuus is baie gereeld en op datum. Die onderhoude wat gevoer word in nie altyd vir almal nie. Baie politikuste het al die foon neergesit oor die vra wat aan hulle gevra word.
Ek sê weer nie vir almal nie.
Saterdae en Sondae speel hulle musiek van die 70's 80's en 90's lekker luister musiek en nie al die plaaslike goed wat nou op ons af gedwing word nie.
DSTV Radio
Ons luister graag LM en Radio PTA op DSTV, hulle speel die mooiste musiek. Ons is is nie lief vir 'n geklets op die radio nie.
In my motor luister ek net…
In my motor luister ek net RSG. Koos Mol het ons vertel van LM radio op DSTV en sedertdien luister ons dit in die huis gedurende die dag. Lieflike musiek. Ek hou van enige mooi musiek, maak nie saak watter genre nie. Hou net nie van 'n geskree waaruit ek niks kan uitmaak nie. Die 60's se musiek, toe ek op hoërskool was, is vir my net so lekker om na te luister. Laat my onthou van die danse wat ons gedoen het: Jive, Twist, Rock 'n Roll.![]()
Bosveld Stereo (107.5 FM) of…
Bosveld Stereo (107.5 FM) of Impact Radio (103 FM) of LM radio (702 MW)
RSG tuis en in motor,…
RSG tuis en in motor, Saterdae tusse 09:00 en 10:00 plaaslike stasie se Afrikaanse uur, STAR FM, verder as ons op reis is, wat die kar se radio ookal opspoor!!!!
LM en sulke goed as ek BAIE werk op rekenaar het, en ek die musiek maar bietjie kan "oopmaak"!!!!!
Op die oomblik is my radio…
Op die oomblik is my radio in my kar af geskakel. Luister deesdae min radio.
Tuis luister Alta na radio Pretoria. Wanneer ek ny die huis instap skakel ek die radio af
Rock & Roll
Hmmm Freda en die ruk & rol laat my dink aan die 1 .The chap comes to pick up his date from home so the mother tells the lad that Suzy is still busy getting dressed .She gestures for him to sit and then tells him You know Suzy likes to screw .The dude's eyes light up Is that correct .Yes says the mother she screws with anyone with that Suzy comes down the stairs ready for the date and they leave hand in hand .The door hardly slams shut when Suzy comes flying in and shouts Mother how many times must i tell you Its the TWIST the Twist .![]()
Rock & Roll
Hmmm Freda en die ruk & rol laat my dink aan die 1 .The chap comes to pick up his date from home so the mother tells the lad that Suzy is still busy getting dressed .She gestures for him to sit and then tells him You know Suzy likes to screw .The dude's eyes light up Is that correct .Yes says the mother she screws with anyone with that Suzy comes down the stairs ready for the date and they leave hand in hand .The door hardly slams shut when Suzy comes flying in and shouts Mother how many times must i tell you Its the TWIST the Twist .![]()
Al vir baie lank LM op DSTV…
Al vir baie lank LM op DSTV en meeste plekke ook in die kar, waar ek nieLM op die radio kry nie luister ek maar 702
RSG - Dus die een!!!…
RSG - Dus die een!!!
In my kantoor, in my bakkie en by die huis RSG, soms skakel ons in op Luister FM (Plaaslike stasie) op n Saterdag aand, en deesdae skakel ons ook in op DSTV 146 op n Saterdag van so 14:00, speel baie lekker afrikaanse musiek.
By n kamp, altyd RSG in die agtergrond van oggend tot aand.
My vrou luister net Algoa FM.
RSG - Skaap advertensies, ek…
RSG - Skaap advertensies, ek was mal oor daai advertensies op TV.
Daarshy manne. RadioX5…
Daarshy manne. RadioX5
Ons luister vannaand leker "Om die Kampvuur" saam met Noddy soos hier bo genoem deur Wilsur...
Het nou net die app op die…
Het nou net die app op die tablet af gelaai, dankie.
Dankie vir die forward…
Dankie vir die forward Wilsur, Hoop ons kry nog manne wat inskakel
Dankie Noddy! Dit was nou…
Dankie Noddy! Dit was nou heel aangenaam en lekker gesellig. Ons sal vir jou 'n draad hier moet begin sodat jy die forum lede elke naweek vroegtydig kan kom herrinner om in te skakel.
![]()





90.5. Baie nice.
90.5. Baie nice.