Ons het so paar weke gelede gekamp bu Bosfontein met die XT140 boswa. Wat n lekker rustige oord!!
Ook hier waar my foudie van my kamp my 2 verniet kaartjies gewen het met die Beeld Show!!
Ons sal eendag weer hier kom staan.
Weet nie of ons al foudies kan plaas sien, sien nie n opsie nie...
WILLEWILLEMIEN:
Hi Frik.
File dit iewers in die "cloud" en paste die skakel hier......vir eers
FRIKADEL:
WilleWillemien het geskryf:
Hi Frik.
File dit iewers in die "cloud" en paste die skakel hier......vir eers
Dankie WW,
Sal dit so prober doen.:cool:
VOORTREKKER: Waar is Bosfontein?
ELU:
Net noord van Warmbad (Bela-Bela), op ou Nylstroom-pad (R101) by Klein Kariba draai Noord-oos en so 6,5 km op D599 pad (sien webblad vir presiese aanwysings) - oord op L-hand.
VOORTREKKER:
ELU het geskryf:
Net noord van Warmbad (Bela-Bela), op ou Nylstroom-pad (R101) by Klein Kariba draai Noord-oos en so 6,5 km op D599 pad (sien webblad vir presiese aanwysings) - oord op L-hand.
Dankie ELU.
EK gedink die naam klink bekend. Wou net seker maak. Ja ek was al daar, nie gekamp nie, net vir vriende gaan kuier wat die naweek daar tent opgeslaan het. Ek onthou dit as die plek met die mooi badkamers. Ek was daar Oktober 2012.
JOHAN K: 'n Stukkie "useless info" - Deon van Bosfontein was ook eens op 'n tyd 'n lid van die WS forum.
WILSUR: Martie van Bosfontein het gevra Surette moet 'n reünie reël, sal haar herinner.
FRIKADEL:Al wat ek kan se, dit is een van die beste kampe waar ons nog gekamp het.





Foto's????
Frikadel!
Hoe lyk dit moet van daai foto's?