Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -5 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -6 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -6 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -7 hours ago

Belasting en boetes

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Boete is 'n tipe belasting as jy iets verkeerd gedoen het.

Belasting is 'n tipe boete wat jy kry as jy alles reg gedoen het.

SARS stuur vir Koos n brief om te verklaar wie is sy afhanklikes.

Koos antwoord op die skrywe:

  1. 28 000 000 mense wat afhanklik is van grants;
  2. 3 000 000 gevangenis in die trunk;
  3. 6000 politikuste;
  4. 12 000 tradisionele leiers;
  5. President met n familie van 600;

SARS skryf terug aan hom:

Jou antwoord is onaanvaarbaar!

Koos skryf terug:

Sorry, het ek iemand uitgelaat??

0
Port Elizabeth

Frieps

Wed, 19/07/2017 - 11:12

Ongelukkig beloop belasting meer as boetes oor die verloop van jou lewe.   So, is dit dan beter om eerder die verkeerde dinge te doen as die regte ding?frown

Frikadel, dis omtrent waar wat Koos gesê het.  Die arme belastingbetaler onderhou al daardie mense.

0
Waar my wa staan

Arie

Wed, 19/07/2017 - 11:40

G'n wonder ek suffer so finansieel, al daai mense wat afhanklik is van my en dan moet ek nog vir Petra in skoene ook hou.

Sy is mos skoen mal, kan nie by 'n paar skoene verby loop sonder om te koop nie.

As hulle my ooit aftrek vir oorgewig hoef ek net al haar ou skoene [dit is nou almal wat ouer as twee maande is] uite gooi dan is my gewig in die wa weer reg!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus