Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -14 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -15 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -15 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -15 hours ago

Suidkus Verlof '17 - artikel

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Dankie Segekok vir hierdie lekker foto's en skrywe oor julle eerste dag van "Suidkus Vakansie"

KLIEK HIERONDER OM DIE ARTIKEL TE LEES:

sk

Secunda

Sleep nou

Thu, 03/08/2017 - 07:42

Soos Anton se gooi die res altyd lekke om te sien hoe ander dit geniet in ons mooi land

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 03/08/2017 - 10:29

Ja dis lekker, ek het hierdie Dag 1 artikel baie geniet.  Dis so lekker om bietjie nuwe en vergete Afrikaner geskiedenis te kan beleef.

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 04/08/2017 - 07:55

Eish Deon gooi hulle gooi daai foto en vertel

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 04/08/2017 - 08:06

Dag 2 is gekanselleer a.g.v. die gebrek in belangstelling

ek weet dit is Vrydag en jy wil braai en rugby kyk en Hel1 vertroetel ens, maar ons wil DAG 2 se ervaringe deel!

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 04/08/2017 - 09:11

Baie dankie Deon vir die interessante vertelling en fotos. Veral baie dankie omdat ek nie uit my eie uit veel aandag gee aan geskiedkundige plekke en dinge nie.  Hier het jy my nou begin opdatum bring en wys wat ek alles in die lewe mis.

Wat gebrek aan belangstelling betref, ek voel ook dikwels so as 'n mens baie moeite doen en dit lyk of ander nie jou belangstelling deel nie.  Ek glo egter ons moet maar aanhou want dit inspireer dalk ander lesers om ook skrywers en deelnemers te word !

Hierdie Kampforum is nou lekker stabiel en gebruikersvriendelik dat ek regtig hoop meer ouens gaan begin deelneem.  Veral foto-plasings is so maklik en dit maak geselsery soveel meer interessant.

Deon, ek vra nie, ek sê ek wag vir Dag 2

0

Die gebrek aan belangstelling was meer vir BenA geskryf.

 Jammer as ander dit dalk verkeerd verstaan het. 

Len ek is baie lief vir geskiedenis.  Hel1 doen baie navorsing oor die herkoms van haar mense. daar is dikwels goed wat gebeur het hoekom  hulle land van herkoms verlaat. En nog elke keer kon ek die antwoord vir haar uit die geskiedenis gaan haal het.

Sovêr dit eie geskiedenis betref ry ek nie maklik by n plek verby waar daar iets gebeur het wat n invloed op ons geskiedenis gehad het nie. 

Ek seg altyd "Die geskiedenis is die pad kaard vir die toekoms"

Dit is ook nie die enigste rede waarom ek die afraai en die agterpaaie ry nie.  Die gejaag op die snelweg laat mens al die mooi in ons land mis kyk

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 04/08/2017 - 22:22

Lekker gelees en gekyk, maar soms met hartseer en teleurstelling oor die agteruitgang en gevaar by van sommige van ons land se mooi plekke.

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 05/08/2017 - 08:12

Baie dankie, Segekok.   Ek lees nou regtig lekker aan die vertelling.   En die manier wat jy dit saamgestel het, is omtrent 'n meesterstuk.   Ek sien uit na nog baie meer.

0
Nelspruit

Koos Mol

Sat, 05/08/2017 - 17:50

Segekok. Lekker gelees aan jou verlofverhaal. Lyk my julle is baie besig so met verlof, moenie vergeet om bietjie te rus ook. Ek sal beslis jou inligting in gedagte hou as ons in daai wêreld rondry. Groete en geniet.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Sun, 06/08/2017 - 20:04

Ons volg saam.

Spaar so op uitleg van vakansie geld.

Brandstof en verblyf koste. 

He He

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus