Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -7 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -8 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -9 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -9 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -9 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -9 hours ago

Karavaan stoorplek

Submitted by Baboel on
Forums

Waar in Kaapstad noordelik voorstede (Bellville , Brackenfell) is veilige stoorplek vir karavaan en wat betaal julle gemiddeld. Ek moet tydelik stoorplek kry. 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 20/08/2017 - 20:22

Probeer Silverpark (J&K Interiors), Silwerstraat, Brackenfell Industria  -  (021) 981-7143

Hulle perseel is sigbaar aan die linkerkant op die punt van Okavango, naby Ou Paarlweg, maar jy moet om die blok ry om by hulle ingang uit te kom.

Die sekuriteit op die perseel is van hoogstaande gehalte.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus