Ek het die beste vir laaste gelos om my saak nou so te stel sal ek die staanplek by Riviera handig kan gebruik met die terugkoms vanaf Hartenbos Atkv na my Desember Vakansie.
Hierdie is nou ‘n gulde geleentheid om langs die water te staan en so vir oulaas punt nat te maak met my ou vistokkie voor 2018 se werks jaar weer begin.
Die oor stop is mooi in die helfde van my Desember roete.
Hakaf se punt nat maak by Riviera is ‘n uitgemaakte saak.
Dankie vir die geleentheid en sterkte vir my mede kampers mag die beste kamper wen.
Mooi man.
Hakaf, kom ons hoop die beste kampeerder wen?
Ek het die beste vir laaste gelos om my saak nou so te stel sal ek die staanplek by Riviera handig kan gebruik met die terugkoms vanaf Hartenbos Atkv na my Desember Vakansie.
Hierdie is nou ‘n gulde geleentheid om langs die water te staan en so vir oulaas punt nat te maak met my ou vistokkie voor 2018 se werks jaar weer begin.
Die oor stop is mooi in die helfde van my Desember roete.
Hakaf se punt nat maak by Riviera is ‘n uitgemaakte saak.
Dankie vir die geleentheid en sterkte vir my mede kampers mag die beste kamper wen.
Julle voer hulle te fancy…
Julle voer hulle te fancy kos dalk platanna of lewer gee?
Johann ons hou duimvas daai…
Johann ons hou duimvas daai kampeerders word kampers?
lewer? ek sal dit onthou en…
lewer? ek sal dit onthou en vir Lolla se. Sy is die hengelaar hier by ons.
Die punt natmaak storie pla…
Die punt natmaak storie pla my nog die heeltyd!
In Nederland het dit n heel ander betkenis, iets wat jou vrou, skelm of nooi jou in die privaatheid van jul kamer help, nou hoe werk dit by Riviera?
Ons se; "Gaat efetjies de puntje nat make in het pekelwater" of ook "Efetjes de kopje onderdompeld"
Pekelwater= soutwater, jy…
Pekelwater= soutwater, jy moet maar self die ander wiskunde doen.
Lyn natmaak
Ons het nog altyd gepraat van lyn natmaak. OK, punt natmaak kan seker ook werk, want dit is mos die punt van die lyn wat in die diep waters die werk doen. Nou "de puntje" en "de kopje" in pekelwater?
Hakaf, ons moet ons woorde tel op die forum. Hier is 'n lid met 'n steekbaard en 'n pyp in sy mond, wat alles vir jou mooi uitlê. Hy glo dit is die eerbaarlike ding om te doen.
Ek maak my vistok se punt nat ?
Freda dit wil vir my lyk die gedagtes het op hol gegaan.
Solank Hy wonder oor die saak en nie weet is daar geen probleem.





Hulle se hier is moewiese…
Hulle se hier is moewiese barbers, ons het vroeer vannaand n lyntjie ingegooi hier by Riviera en sommer n stuk T bone gehaak, maar niks gekry nie.
Dalk is jy gelukkig en trek daai 5ft uit!