Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Len ja, as jy so iets voor…
Len ja, as jy so iets voor so groot skare doen moet jy geslis weet wat jy doen of sê of sing. Maar as die president op 'n moerse groot bilboard sy gesig wys met spelfout kan Kirt seker ook verkeerd sing ?
Willem,
Willem, soos ek gesê het ons almal maak foute, maar waar die kaf van die koring geskei word is hoe jy op jou foute reageer. Deur verdedigend te reageer deur te sê dis nie so erg nie, hoekom al die bohaai is net olie op die vuur. Erken onmiddellik jou fout en vra om verskoning dan sal geen haan verder daarna kraai nie. Ongelukkig het Kurt nie kop gehou hiermee nie.
Sy reaksie (en nie die fout met die singery nie) het gesorg dat hy mee gespot en geterg word.
Vrou: My man is so ontrou…
Vrou: My man is so ontrou aan my dat ek nie eens seker is dat my laaste baba wel sýne is nie.
Dusty Skerp baie skerp lyk…
Dusty Skerp baie skerp lyk so bekend oral waar jy rond gaan.
Baie skerp, ek sit en lag…
Baie skerp, ek sit en lag nou te lekker😂














Ek belowe myself gister, ek…
Lyk my Johann geniet sy verlof