Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -4 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -4 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -7 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Brackenfell

HennieBo

Wed, 17/04/2019 - 05:37

Ek belowe myself gister, ek gaan die volgende week net een brannas vat voor ek gaan inkruip, nou ja, ek moes elf keer gaan in kruip.

Lyk my Johann geniet sy verlofwink

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 17/04/2019 - 10:28

Len ja, as jy so iets voor so groot skare doen moet jy geslis weet wat jy doen of sê of sing.  Maar as die president op 'n moerse groot bilboard sy gesig wys met spelfout kan Kirt seker ook verkeerd sing ?

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 17/04/2019 - 17:46

Willem, soos ek gesê het ons almal maak foute, maar waar die kaf van die koring geskei word is hoe jy op jou foute reageer.  Deur verdedigend te reageer deur te sê dis nie so erg nie, hoekom al die bohaai is net olie op die vuur.  Erken onmiddellik jou fout en vra om verskoning dan sal geen haan verder daarna kraai nie.  Ongelukkig het Kurt nie kop gehou hiermee nie.

Sy reaksie (en nie die fout met die singery nie) het gesorg dat hy mee gespot en geterg word.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 06/05/2019 - 15:48

...Julle weet ek het my DSTV gekanseleer agv die insident met Steve en en en....Maar ek wil net byvoeg dat as Steve enige 💩 optel met Liquor City of Tops dan is hy op sy eie.....😐

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus