Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
your superior knowledge …
your superior knowledge
Ek het agtergekom dat Wessel baie "weet" en praat uir ondervinding - So leer ons mekaar beter ken hier oppie kamp forum ![]()
Wessel beskryf die plek baie…
Wessel beskryf die plek baie mooi. Lyk my daar word tente opgeslaan vir die vale?![]()
tente opgeslaan vir die vale…
tente opgeslaan vir die vale?
Hahahaha! Lekker oom Wessel ![]()
Voortrekker--aanhaling
Hello Voortrekker
Net 'n regstelling, ek het NIE daardie stelling gemaak nie. Dit is 'n stelling[afleiding] ge opper deur deur die PE-tante.
Groete
Wessel
Teacher: What do you call a…
Teacher: What do you call a woman in heaven?
Johnny: An angel.
Teacher: A crowd of woman in heaven?
Johnny: A host of angels
Teacher: And all woman in heaven?
Johnny: Peace on earth !
Superior knowledge
Hierdie kom uit 'n ou hofstorietjie. Weet nie hoe waar dit is nie.
Daar was dié verkragtingsaak waar die klaagster vanuit 'n township getuig het hoe sy deur die veld gestap het en die beskuldigde teengekom het. Hy sou haar glo aangerand het, haar panty afgeruk het en haar verkrag het. Die regter was klaarblyklik nie beïndruk met haar getuienis nie en tydens uitspraak het hy uit sy pad gegaan om weersprekings en onwaarskynlikhede in haar getuienis uit te wys. Hy sluit sy uitpraak af met die opmerking dat "it is also well known that the ladies from this township as a rule do not wear panties", en vind die beskuldigde onskuldig. Die aanklaer, wat weer van mening was dat daar genoeg getuienis gelewer is vir 'n skuldigbevinding, staan op en met 'n buiging sê hy "As it pleases the court you worship. We bow to your superior knowledge"








Ok Sarel - Dankie! Neem…
Ok Sarel - Dankie! Neem baie foto's asseblief