Ons kan die lys hier begin vir die 70's.
Sal môre my hele lys plaas. Dan kan daar afgehaal word of by gesit word soos julle dink.
Sal ook n draad dan begin met n lys van die 60's.
70's musiek
Hmmm Segekok jou lys is indruk wekkend Sal ook so deur die week my nommers opsit
Dankie Dasie, dit is hy…
Dankie Dasie, dit is hy daai?
Ek het vandag, op google, op een wat deur Neville Whitmil gesing is af gekom, awsome song gewees vir my.
Dit maak die keuses moeilik,…
Dit maak die keuses moeilik, daar was mos nog nie TV daai tyd nie (ek dink TV het eers hier '75/6 uit gekom in RSA), ons het dus Springbok MFP, en LM radio geluister, tot TV alles kom op voeter het.?
Ek het 2 keuses …
Ek het 2 keuses ![]()
Aqualung- Jeathro Tull
Thank You- Led Zeppelin
Ok, "Thank you" is eintlik…
Ok, "Thank you" is eintlik 69
so ek sal nog enetjie nomineer
Okay, dan is my twee keuses…
Okay, dan is my twee keuses die volgende:
1. Get me some Help - Neville Whitmil, en
2. Amen - Peantut Butter Conspiricy.
My keuses
Ek deel my 2 nommertjies met julle
CCR Who will stop the rain https://youtu.be/lIPan-r…
Hey Julio iglasias https://youtu.be/PQt7CXk…
My 2 keuses
Tommy Oliver - I Wanna live - 1973
Toto - Hold the line - 1978
So paar waar na ek gekyk…
So paar waar na ek gekyk/luister het.
Sylvia's Mother
Dr. Hook & the Medicine Show
Hierdie klomp het ek hier gekry: http://www.nme.com/list/…
The Pretenders – ‘Brass In Pocket’
Bob Marley & The Wailers – ‘No Woman, No Cry’
Kate Bush – ‘Wuthering Heights’
The Kinks – ‘Lola’
Neil Young – ‘Heart Of Gold’
Carly Simon-You're So Vain
Elton John - Tiny Dancer
Deep Purple – ‘Smoke On The Water’
Dolly Parton – ‘Jolene’
Wings - Band On The Run (Original Video)
Blondie – ‘Heart Of Glass’
Donna Summer – ‘I Feel Love’
Wat van die Blarney Brothers…
Wat van die Blarney Brothers? Seker een van die lekerste Afrikaanse Ierse groepe.
Was altyd lekker lewendige partytjies saam met hulle!!
Hulle is seker nou al stok…
Hulle is seker nou al stok oud, sal nie kan sing nie, raak uit asem.
Maar hulle was baie goed, ek is mal oor Irish pub songs!
We are the champions en We…
We are the champions en We will rock you van Queen.
Hoe vorder die lys
Hoe vorder die lys met die 70's musiek kan ons al n uur en n half handhaaf ?
Dadsie as ek my volle lys…
Dadsie as ek my volle lys opsit gaan Noddy 2 vol programme moet loop net vir dit





Help
Vir Johann L Help by Tony Ronald - Help (Get me some Help) 1971
https://youtu.be/rN8-v_x…