Met wie gesels ek om n paar pryse te borg vir die blad?
Hello John, soos Johann sê,…
Hello John, soos Johann sê, kontak my gerus by anton@kampforum.co.za ![]()
Oom John kan ook met my…
Oom John kan ook met my gesêls as ontvanger daarvan, ek ontvang graag pryse.. ☺?
Oom John, om eers mee te…
Oom John, om eers mee te begin, baie liefde, die ou gesie het sommer baie liefde nodig ???
Die gees moet eers die prys…
Die gees moet eers die prys verdien ![]()
Kom ek begin dan, ń soentjie…
Kom ek begin dan, ń soentjie vir jou oom Voorrie ?
O aarde! Klink my die Gees…
O aarde! Klink my die Gees wat wandel is baaaie liefdevol vandag
Wat het jy en die wyfie laas nag gedoen? ![]()
Nou raak die werk erg, n…
Nou raak die werk erg, n gees se werk hou ook nooit op nie, een vir oom John ook. ??
Gesies praat nie uittie oom…
Gesies praat nie uittie oom Voorie. ????
Johnb, ek het jou epos gekry…
Johnb, ek het jou epos gekry dankie. Sal reply.. Ry nou...
Pryse ??
Ja toe gaan maak ek vandag 'n draai by Ratel Taai, net om te kyk of Johnb darem legit is ![]()
Dit is darem 'n baie oulike teardrop waentjie daardie ![]()
Ek moet sê ek is baie beindruk met die fasiliteit en bedrywighede wat daar aan die gang is.
Lekker John, dit was 'n groot plesier om jou te ontmoet en dankie vir die deurstap en vertel asook die nice PRYSE wat jy borg ![]()
Nou kan ek ook vra waar is…
Nou kan ek ook vra waar is die "selfie" ?
Selfie? Ek sal weer moet…
Selfie? Ek sal weer moet gaan vir 'n foto as ek my prys gaan haal. ![]()
Willem, John is 'n klip gooi + 2km van jou huis af, pta se kant toe op die linkerkant. Jy moet gaan inloer daar.





Naand John, jy kan met…
Naand John, jy kan met Voortrekker praat, klik op sy naam, dan op "kontak" en stuur vir hom 'n e-pos, of jy kan ookop"kamp KLETS" op sy naam klik en vinnig met hom gesêls.
Hoop jy kom reg.