Ok, wat dink julle van 'n winter kamp ?
Ek het twee gedagtes ;
- Aasvoëlkrans
- Botswana LionPark
Junie Julie SA skoolvakansie
Dit het twee voordele,
- As jy beplan om te vlug is Botswana naby
- Of dan sommer hier by ons by Aasvoëlkrans
Wat dink julle ?
Bietjie naby vir lionpark…
Bietjie naby vir lionpark hier kort ek 3 paspoorte. Maar seker nie onmointlik nie
Na watter datums kyk ons…
Na watter datums kyk ons hier Willem? Kan reel die kant van die draad.
Dankie Willem! Laat weet my…
Dankie Willem!
Laat weet my oor die meningspeilings dan maak ek dit. Stem ons eerste vir die datum en dan die plek of hoe? ![]()
Dit klink dan vir my mens…
Dit klink dan vir my mens sal n paspoort nodig hê, watter land sal die gesie toelaat.
.
Kan reel die kant van die…
Kan reel die kant van die draad.
Hallo Eddie ![]()
Lang naweek in june is ons…
Lang naweek in june is ons by asvoelkrans. Ook lekker kamp en spot goedkoop.
Ek het ook besef ons wag nog…
Ek het ook besef ons wag nog vir ons nuwe bestuurs lisensie, so Bot. is ook uit vir ons.
Nico, ja daai naweek is die begin van die skool vakansie. Wag net vir hulle antwoord oos stasnplek in die skool vakansie.
Dit wil my voorkom Aasvoëlkrans is die beste opsie vir nou ?
Kom ons kyk Nood mense,…
Kom ons kyk Nood mense, iewers in Limpopo naby Bella.
Dis nie ver nie en dis mooi bosveld!
Forum winterkamp
Middag Willem en ander vriende
Dalk is ek nou effe agtergeblewe, maar wat is primêre doel van so 'n kamp?
Natuurlik is dit om die forumlede beter te leer ken en in lewende lywe te ontmoed.
Nou kom die groot vraag--- wat meer wil mens uit so 'n kamp kry. Met ander woorde, wat se ander aktiwiteite word verwag by so 'n kampplek. Visvang, niks doen, wild ritte , stap roetes ensomeer. Afleiding vir kinders en grootmense? Gaan dit 'n oorweging wees met die keuse van 'n kamp keuse vir so 'n winterkamp?
Ek kry Willem jammer om almal se idees te probeer bevredig.
Ek hou die draad fyn dop vir meer inligting
Wessel,
Wessel jy is reg met …
Wessel jy is reg met
Natuurlik is dit om die forumlede beter te leer ken en in lewende lywe te ontmoed.
Ja, ongelukkig is daar nog wat kinders op skool het.
Ek kyk na Aasvoëlkrans vir dié redes:
- Naby die meeste op die forum (geld word 'n skaars ding)
- Goedkoop
- Warm binne swembad vir die wat langer wil bly.
Met van die ander winter kampe het ons op gewone naweke dit gedoen, dan is dit 90% net om die vuur (dag en nag) kuier met die ander.
Ons kuier altyd baie lekker…
Ons kuier altyd baie lekker by asvoelkrans en hulle rally rates is baie goed. Ons betaal nou lang naweek in Junie maar R430 vir die langnaweek saam die klub
Dankie vir die kaart Stephan…
Dankie vir die kaart Stephan.
Hier is die prys lys wat hulle vir my gestuur het.
Ek beplan om te gaan vir 2 naweke en die week intussen. Nico (Ski) hulle gaan saam met hulle klub die eerste langnaweek van die skool vakansie.
Gaan ons dit nie somer 'n vinnige Kampforum Winter kamp maak nie ?
Willem, ek glo ons is in…
Willem, ek glo ons is in. Die baas het darem voor Anton belowe.....
Nou wie gaan nog saam kom ? …
Nou wie gaan nog saam kom ?
Die lang naweek in Junie (14-17) is ook die eerste naweek van die skool vakansie.
Ja Nico, ek praat juis van…
Ja Nico, ek praat juis van Aasvoëlkrans.
Wie sal belang stel om ons…
Wie sal belang stel om ons daai naweek by aasvoel krans te join en dan maak ons dit n gesamintlike kamp tussen CCSA Southrand en Kampforum? wat is julle gevoel oor dit. As julle belang stel kan ek sien wat kostes is en heveel plek is daar.
Nico dit klink vir my na 'n…
Nico dit klink vir my na 'n idee wat kan werk. Wat sê die ander mense?





Anton hoe maak ons 'n stem…
Anton hoe maak ons 'n stem draad ?
Eddie kom in en help.