Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lanklaas aanlyn gesien Chris Boucher Geert -2 hours ago
Vullis links van geelstreep!! Woonwa Bande ? Wessel Strydom -7 hours ago
Om eerlik te wees gaan dit… Woonwa Bande ? neef Herman -7 hours ago
Bande ruil langs die pad?? Woonwa Bande ? Wessel Strydom -8 hours ago
Mooi gesig - van die son November 2026 Rona du Plessis -13 hours ago
Pragtig November 2026 Geert -13 hours ago

Chris Boucher

Sandbaai
Submitted by maurits on
Forums

Verskoon my asseblief, maar dit lyk of ek soms my insette op verkeerde forums plaas. Ek skryf net hierdie omdat dit lyk of Chris verdwyn het. Hy is baie stil. Ek wonder of hy dalk n Blou Bul geword het en besluit het om daar te bly. Maurits

Brits

Wessel Strydom

Thu, 28/03/2024 - 19:48

...ek het op sy gesprek ook navraag gedoen. Kom ons kyk of hy gaan reageer.

Ek vermoed hulle is oppad terug huistoe.

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Thu, 28/03/2024 - 20:01

Hy slaap vanaand in Malelanekamp - die netjieste van al 5 wildtuinkampe waar ons die afgelope 10 dae oorgebly het.

Dit is net die datasein wat my verhoed om meer gereeld terugvoering te gee. Maar ek belowe, ek sal as ek eers tuis is. 

Blou Bul? Ek? Asseblief!! 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus