Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -6 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -7 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -7 hours ago

Afrikaans die lekker taal!

Brits
Submitted by Hakaf on
Forums

Hierdie laat my nogal aan die kaap manne se manier praat dink

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 16/07/2019 - 19:25

Ek is met kierieverlof (aftree) maar darem nie in ‘n kieriekoshuis (ouetehuis) nie en geniet my slingersous (alkohol) en tandslaan (eet) aan die olifant skilfers (graanvlokkies) en kitskoring (springmielies) en dit is seker maar ‘n daaglikse gedoente maar dan moet ons weer die porseleinskoeter (toilet) betree om ontslae te raak van die barsblerts (omgekrapte maag).  Dan is die asemdief (mooi meisie) ook goed op die oog as hulle so skeletklets (lyftaal) wys, maar soms is van hulle duidelik sigbaar (oorgewig) en dan dra hulle selluletsokkies (ski-pants) want hulle het seker ‘n brein pouse (blonde oomblik) so langs die boete roete (snelweg) terwyl sy die snoetsponsie (tissue) waai terwyl die jeugdeeg (grimering) maar dit is.  Ek het gewoonlik ‘n keelknal (burp) as ek klaar met my draadkameel (fiets) ‘n draai gemaak het op my sompompie (sakrekenaar) en dan voel ek soos ‘n foofkoos (bleeksiel) as ek soos ‘n sitbok (aap) op ‘n kluit sit voor ek gaan lappetrap (slaap) want flater water (tipex) werk nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus