Marakele National Park

Algemene Inligting

Resensies

PRETORIA

Leeutemmer

Sat, 01/12/2018 - 10:37

By daardie einste watergat kom ons eendag voels afneem. Die plek is vol mense en ek en mamma kry plek in die verste hoekie. Almal is doodstil, en groet ook sag soos dit in `n voeskuiling hoort. Sien ek nie dat onder die skuiling @COUNTER@ is daar `n nes van die rooi perdebye nie. Ek sit so ewe my been met kortbroek aan oor die bankie om te gaan sit toe drie bye my op een slag piets. Eers dink ek dit is `n slang en ek skree van die brand, dit wat seker nie 5 sekondes nie toe is die hele voelskuiling leeg en almal staan buite. Ek was maar baie verlee  en bly toe ek die bynes onder die counter sien en besef dit was nie slang se kind nie. Daardie rooi perdebye is nie jou maat nie en moet met respek hanteer word. Ons lag nou nog daaroor.

Groete

Willie

0
Brits

Wessel Strydom

Wed, 15/03/2023 - 12:29

Meer detail kan gevind wordonder gespreklyn " Marakele nasionale park"

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Kamp Datum
Maart 2023
Koste
R340/nag vir eerste 2 persone
Toegangbaarheid
Grondpad met enige sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Grond
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Nee
Ablusies
4uit 5
Sekuriteit
4uit 5
4x4 attraksies
4X4 roetes
rolstoelvriendelik
Ja
0

Ons was paasnaweek daar en stem saam lieflike kamp. Beplan om weer te gaan vroeg volgende jaar

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Kamp Datum
6 April 2023
Koste
R340 vir 2 mense
Toegangbaarheid
Grondpad met enige sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Gras en grond opsies
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Nee
Ablusies
4uit 5
Sekuriteit
4uit 5
4x4 attraksies
4X4 roetes
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus