Tennis
Hierdie afdeling gaan nou wel oor rugby, maar daar is nie juis veel entoesiasme daarvoor nie.
So, ek wil bietjie vra, wie van julle kyk na Wimbledon?
- Read more about Tennis
- 13 comments
- Log in or register to post comments
- 42 views
Hierdie afdeling gaan nou wel oor rugby, maar daar is nie juis veel entoesiasme daarvoor nie.
So, ek wil bietjie vra, wie van julle kyk na Wimbledon?
Nou ja, die Springbokspan wat moet speel teen die Franse is bekendgemaak. Daar is baie goeie spelers onder hulle, Warren Whitely is (vir my) 'n waardige en die regte kaptein.
Dit is wat die Engelse kommentator vanmiddag gesê het nadat die Blitsbokke die toernooi in Parys gewen het. Volgende week speel hulle in die finale toernooi op Twickenham in Londen maar hulle het al soveel punte dat hulle alreeds die kampioene is vir hierdie seisoen.
Ek het nou probeer om kommentaar te lewer by die Super Rugby draad, maar kon nie. Daar is foto's in die pad waar ek moet tik en ek kan nie daarby uitkom nie. :-)
Baie geluk aan die Stormers, Sharks en Cheetahs met hul oorwinnings die naweek. Oor my span, die Lions, wil ek eerder nie oor praat nie. Hulle het gladnie soos die Lions gelyk nie. Net soos verlede jaar het Ackerman die verkeerde span gekies om teen die Jagwarries (soos di
Ek wil voorstel dat op die draad daar net oor die Bulle geskryf word, die opskrif noem tog duidelik dat ons hier Rugby praat!
Moet dalk n ander hoof opskrif kry vir die ander (minderre) spanne, ekdink aan iets soos "Rugby, die wat probeer" of so iets?
Ek sien ek is 'n forum leier of iets hier.
Wees verigtig, baie versigtig wat julle hier se.
PS Dankie Voortrekker jou tjek is in die pos hehe