Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie! Help met kamp beddens en… deon557 -6 minutes ago
Huur Help met kamp beddens en… Geert -3 hours ago
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -6 hours ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -12 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -14 hours ago

Youtube - Kruger Wild Kyk Video's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek gaan hier Youtube video's plaas.

Kom plaas julle ook asb.

video
Brits

Wessel Strydom

Wed, 31/08/2022 - 08:53

.... hou ek nie van olifante binne 50m van my af nie. Ek hou altyd die grondpaaie dop, vir daai sopskottel voetspore, soos regs in video.

Tog gaan ons maar keer op keer willetuine toe met die hoop om wild te sien. 

Soms kry mens mos buffeltroppe ook so in die pad. Dan wens ek dat ek dieregedrag ken, om te besluit of mens maar, soos by beeste, net stadig kan deurry. 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 11/09/2022 - 16:50

...............pragtige video van 'n pragtige olifantbul wat die klompie leeus die skrik op die lyf jaag !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus