Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -36 minutes ago
Kla met brood onder die arm, Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -1 hour ago
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -12 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -12 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -13 hours ago

Youtube - Kruger Wild Kyk Video's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek gaan hier Youtube video's plaas.

Kom plaas julle ook asb.

video
Brits

Wessel Strydom

Wed, 31/08/2022 - 08:53

.... hou ek nie van olifante binne 50m van my af nie. Ek hou altyd die grondpaaie dop, vir daai sopskottel voetspore, soos regs in video.

Tog gaan ons maar keer op keer willetuine toe met die hoop om wild te sien. 

Soms kry mens mos buffeltroppe ook so in die pad. Dan wens ek dat ek dieregedrag ken, om te besluit of mens maar, soos by beeste, net stadig kan deurry. 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 11/09/2022 - 16:50

...............pragtige video van 'n pragtige olifantbul wat die klompie leeus die skrik op die lyf jaag !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus