Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
vakansie tyd Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -14 minutes ago
Wit laken vs Kampeer Kruger 2026 Geert -45 minutes ago
Kamp en brandstof Oktober 2026 saam gesels Geert -51 minutes ago
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -8 hours ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -9 hours ago

Youtube - Kruger Wild Kyk Video's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek gaan hier Youtube video's plaas.

Kom plaas julle ook asb.

video
Brits

Wessel Strydom

Wed, 31/08/2022 - 08:53

.... hou ek nie van olifante binne 50m van my af nie. Ek hou altyd die grondpaaie dop, vir daai sopskottel voetspore, soos regs in video.

Tog gaan ons maar keer op keer willetuine toe met die hoop om wild te sien. 

Soms kry mens mos buffeltroppe ook so in die pad. Dan wens ek dat ek dieregedrag ken, om te besluit of mens maar, soos by beeste, net stadig kan deurry. 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 11/09/2022 - 16:50

...............pragtige video van 'n pragtige olifantbul wat die klompie leeus die skrik op die lyf jaag !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus