Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -30 minutes ago
Jan Meyer Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -46 minutes ago
Dankie! Help met kamp beddens en… deon557 -1 hour ago
Huur Help met kamp beddens en… Geert -4 hours ago
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -6 hours ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago

Youtube - Kruger Wild Kyk Video's

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek gaan hier Youtube video's plaas.

Kom plaas julle ook asb.

video
Brits

Wessel Strydom

Wed, 31/08/2022 - 08:53

.... hou ek nie van olifante binne 50m van my af nie. Ek hou altyd die grondpaaie dop, vir daai sopskottel voetspore, soos regs in video.

Tog gaan ons maar keer op keer willetuine toe met die hoop om wild te sien. 

Soms kry mens mos buffeltroppe ook so in die pad. Dan wens ek dat ek dieregedrag ken, om te besluit of mens maar, soos by beeste, net stadig kan deurry. 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sun, 11/09/2022 - 16:50

...............pragtige video van 'n pragtige olifantbul wat die klompie leeus die skrik op die lyf jaag !

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 11/09/2022 - 18:33

Ek hoop dit maak op vir die afwesigheid van kamp terugvoering want die natuur bly mooi.👍

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus