Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -37 minutes ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -44 minutes ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Rona... Kruger 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Satara se cam... Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Mooier foto Kruger 2026 Geert -1 hour ago

Youtube - Kruger Wild Kyk Video's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek gaan hier Youtube video's plaas.

Kom plaas julle ook asb.

video
Brits

Wessel Strydom

Wed, 31/08/2022 - 08:53

.... hou ek nie van olifante binne 50m van my af nie. Ek hou altyd die grondpaaie dop, vir daai sopskottel voetspore, soos regs in video.

Tog gaan ons maar keer op keer willetuine toe met die hoop om wild te sien. 

Soms kry mens mos buffeltroppe ook so in die pad. Dan wens ek dat ek dieregedrag ken, om te besluit of mens maar, soos by beeste, net stadig kan deurry. 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 11/09/2022 - 16:50

...............pragtige video van 'n pragtige olifantbul wat die klompie leeus die skrik op die lyf jaag !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus