Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -20 minutes ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -26 minutes ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -38 minutes ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -43 minutes ago
Caramel sous? Braai met 'n Weber neef Herman -1 hour ago
Fanie se Hilux Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -1 hour ago

Oefen

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Vroeer vandagvir my twee jaarlikse Dr ondersoek gegaan, sy het my van kop tot tone bekyk en gedruk.

Rekensy ek is in n goeie toestand, oefen ek gereeld?

"Ja" se ek, "Ek hardloop gereeld uit geld uit"

Port Elizabeth

Frieps

Fri, 20/10/2017 - 17:10

Kan nie dit wees nie Arie.  Dan moes ek al oorfiks en brandmaer gewees het!!  

Na die kykery en drukkery en goeie uitslag, voel jy seker heel goed.

0

Used to get there 3 days after pay-day

Then it became pay-day

Then zupta took over

Now its 25 days before pay-day....

Fact is, I don't even know what moola looks like anymore.... Goes in goes out, en ek mik-mik soos n donnerse dik-dik agter die wat nie meer is....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus