Vroeer vandagvir my twee jaarlikse Dr ondersoek gegaan, sy het my van kop tot tone bekyk en gedruk.
Rekensy ek is in n goeie toestand, oefen ek gereeld?
"Ja" se ek, "Ek hardloop gereeld uit geld uit"
Kan nie dit wees nie Arie. …
Kan nie dit wees nie Arie. Dan moes ek al oorfiks en brandmaer gewees het!!
Na die kykery en drukkery en goeie uitslag, voel jy seker heel goed.
Dit gaan so goed met my, ek…
Dit gaan so goed met my, ek spandeer nou eers Augustus se salaris......
Doen ook gereeld daai…
Doen ook gereeld daai hardloop ding, bly lekker fuks en gesond?
Groot G, wat is salaris?
Ek het weer geen geld…
Ek het weer geen geld probleme nie want daar is nie geld nie.
Ek wonder ook die salaris…
Ek wonder ook die salaris ding.
Groot G, ek ook maar dit is 2018 Augustus se geld wat en nou spandeer.
En skraal....
Used to get there 3 days after pay-day
Then it became pay-day
Then zupta took over
Now its 25 days before pay-day....
Fact is, I don't even know what moola looks like anymore.... Goes in goes out, en ek mik-mik soos n donnerse dik-dik agter die wat nie meer is....
Ń mens kla maklik! Waardeer…
Ń mens kla maklik! Waardeer altyd die klein dingetjies in die lewe. Jou salaris is een van hulle!![]()





Arie die kampion
Arie daai hardloop hou jou fiks net jammer geld hardloop ook weg vir ons almal