Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rona Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -17 minutes ago
Goeie nuus Rona Oktober 2026 saam gesels Geert -24 minutes ago
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -8 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -9 hours ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -9 hours ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -11 hours ago

San Francisco

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Goeiemôre.  Soos belowe is hier 'n paar fototjies van die stad met Alcatraz en Golden Gate selfies .

Dit is nou 21:15  en ek moet bietjie slaap om die jet lag af te skud.

smiley

s

s

s

g

g

alc

al

Brackenfell

HennieBo

Wed, 07/06/2023 - 06:16

ek verwondert my altyd aan die netjiese en doeltreffende openbare vervoer, veral die treine, trems en busse, veral hul stiptelikheid met aankoms en vertrektye.

Len, ons het net so 'n doeltreffende vervoerstelsel gehad. Het daagliks van die treine gebruik gemaak na die Stad (JHB) toe vir jare, en later die Busvervoer, toe ons oorverplaas is PTA toe.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus