Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
daai mannetjies.... Rock View Lodge Nelspruit Wessel Strydom -1 minute ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 minutes ago
Ja....die kaal mannetjies Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -5 minutes ago
Johann Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -15 minutes ago
Daardie mannetjies wat so… Rock View Lodge Nelspruit Voortrekker -25 minutes ago
Dankie forumvriende!! Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -31 minutes ago

San Francisco

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Goeiemôre.  Soos belowe is hier 'n paar fototjies van die stad met Alcatraz en Golden Gate selfies .

Dit is nou 21:15  en ek moet bietjie slaap om die jet lag af te skud.

smiley

s

s

s

g

g

alc

al

Brackenfell

HennieBo

Wed, 07/06/2023 - 06:16

ek verwondert my altyd aan die netjiese en doeltreffende openbare vervoer, veral die treine, trems en busse, veral hul stiptelikheid met aankoms en vertrektye.

Len, ons het net so 'n doeltreffende vervoerstelsel gehad. Het daagliks van die treine gebruik gemaak na die Stad (JHB) toe vir jare, en later die Busvervoer, toe ons oorverplaas is PTA toe.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus