Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 minutes ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -9 minutes ago
Tesla as sleep voertuig Oktober 2026 saam gesels Geert -11 minutes ago
Geert, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -26 minutes ago
Hallo Len Verskoning Rona du Plessis -40 minutes ago
Len Verskoning Jan Meyer -48 minutes ago

Rofie of troep?

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Glo almal van ons ken die term, Rofie vir n nuwe troep, maar wie wat word n  vroulik troepin (dis nou n mooi eerbaarlike woord) genoem?

Sy of hulle is n degie, weet nog nie of sy n soetkoekie of n tert gaan word nie.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus