Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hoe lekker lag ek nou Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -11 minutes ago
Nes jy sê Goeie Hout. Ek kan… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -18 minutes ago
Geniet ook Netwerk 24… Media24 se koerante en… neef Herman -22 minutes ago
Hier kom 'n ding.... Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie hout... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -2 hours ago
Goeie hout... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago

My nuwe voertuig

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek het vandag my nuwe voertuig aangeskaf!   Ons het gegaan vir iets kompak maar prakties.

b

Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Fri, 16/02/2024 - 18:42

Magties maar dit is omtrent ń Perambulator   ( spelling?)  Waar gaan die goed heen..Mag julle baie genotvolle en veilige kilometers aflê.

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Sat, 17/02/2024 - 06:58

Dink ek nou aan Warren wat so "saamsleep karretjie" ontwikkel het. As hy die dubbel decker idee sien... Wonder wat het van hom geword?? Dalk het een van sy menigte patente ge- backfire??

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Sat, 17/02/2024 - 07:40

Dalk het een van sy menigte patente ge- backfire??

laugh

 net jammer van die swart rims

laugh 

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Tue, 20/10/2026 - 17:41

Een van die dae vra elkeen haar eie Tesla (of iets in die lyn), dan gaan jy ernstig praat van voertuig koop. Hulle is pragtig en yslik groot! 

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 20/10/2026 - 19:51

Anton, begin solank aansoek doen vir 'n haelgeweer liksens, die jongetjies gaan 'n oorlas raak oor paar jaar.

Gaan dit goed met beterhelfte se gesondheid??

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus