Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -4 hours ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -4 hours ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -4 hours ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -4 hours ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -5 hours ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -5 hours ago

My nuwe voertuig

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek het vandag my nuwe voertuig aangeskaf!   Ons het gegaan vir iets kompak maar prakties.

b

Oudtshoorn

neef Herman

Fri, 16/02/2024 - 18:42

Magties maar dit is omtrent ń Perambulator   ( spelling?)  Waar gaan die goed heen..Mag julle baie genotvolle en veilige kilometers aflê.

0
Oudtshoorn

neef Herman

Sat, 17/02/2024 - 06:58

Dink ek nou aan Warren wat so "saamsleep karretjie" ontwikkel het. As hy die dubbel decker idee sien... Wonder wat het van hom geword?? Dalk het een van sy menigte patente ge- backfire??

0
Worcester

Wildehont

Sat, 17/02/2024 - 07:40

Dalk het een van sy menigte patente ge- backfire??

laugh

 net jammer van die swart rims

laugh 

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Tue, 20/10/2026 - 17:41

Een van die dae vra elkeen haar eie Tesla (of iets in die lyn), dan gaan jy ernstig praat van voertuig koop. Hulle is pragtig en yslik groot! 

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 20/10/2026 - 19:51

Anton, begin solank aansoek doen vir 'n haelgeweer liksens, die jongetjies gaan 'n oorlas raak oor paar jaar.

Gaan dit goed met beterhelfte se gesondheid??

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus