Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -2 hours ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -2 hours ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -2 hours ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -2 hours ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -3 hours ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -3 hours ago

Die Smalle se Krugerwildtuin toer Junie 2024

Worcester
Submitted by Wildehont on
Forums

15 Jun Hopetown by aangetroude familie

16-17 Jun Potchefstroom by skoonouers 

18 Jun Sable dam skuiling (slaap in skuiling)

19-25 Jun Shingwedzi (kampeer teen heining)

26-29 Jun Tsendze (kampeer teen heining)

30 Jun Letaba (hut sonder geriewe)

1 Jul Potchefstroom by skoonouers 

2 Jul Victoria-Wes gastehuis 

Oudtshoorn

neef Herman

Fri, 09/08/2024 - 08:15

Kiewiete is gewoonlik mos vreeslik agressief vir enigiets naby hulle neste. Ek het ń video clip gesien waar dit n Olifant verjaag.  Nou die dag  kom ek van die dorp af, en hier staan ń Kiwiet oopvlerke in due pad. In die verbygaan sien ek haar kuiken sit op die teer. Sy het wragties my, in ń kar, intimideer!

Dit lyk my die kinders was net te baie en te bedrywig vir hierdie Kiewiet. laugh

0
Worcester

Wildehont

Tue, 13/08/2024 - 13:58

Gister moes ek Kara (wat nou 7 en in gr 2 is) se skoolboeke teken. Ek sien toe onder andere hierdie vakansienuus van haar. Sy het stukkend verkeerd gespel maar Tsendze reg. Dis goed om te sien dat sy op die regte dinge fokus. 
 

A

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 13/08/2024 - 14:51

....tot waaierband is korrek gespel. laugh slim kind, verstand seker by ma gekry, die pa het nog synedevil

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 13/08/2024 - 16:37

Wessel, Salomien lees ook hierdevil

verstand seker by ma gekry, die pa het nog synedevil

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Tue, 13/08/2024 - 19:27

verdien 'n ekstra goue sterretjie vir hierdie oulike verslagheart. Opvallend vir my is ook haar opgewondenheid oor die nuwe waaierband - ná wat moontlik vir haar ook 'n nare ondervinding moes wees (al die uitroeptekenslaugh)

Pragtig - iets om te raam vir altyd....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus